Markdag in Langebaan

 

Markdag in Langebaan

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 05 Jul 2014

Sirkel: Weskus

Tak:  Langebaan

Beriggewer:  Charlotta van Eeden

Datum:  4 Julie 2014

 

Op Vrydag 4 Julie 2014 het die dames van VLV-Langebaan ‘n markdag gehou. Die markdag het om 9 uur begin en die plaaslike inwoners het goed ondersteun. Die dag het R20 018 opgelewer, waarvoor ons baie dankbaar is. Van die fondse gaan aangewend word vir liefdadigheid en die res gaan terug geploeg word in die tak. Daar is van tuisgebak, jafels, pannekoek, en handwerk tot wit olifante verkoop, asook tee/koffie met die heerlikste koeke/terte en ook sop en brood.

 

DSCN0195

DSCN0196

DSCN0190

Wit Olifanttafel met Grieta Truter en Hennah Greeff.

Post a comment

nineteen + 3 =