Mansuitstappie – Kongres 2017

 

Mansuitstappie – Kongres 2017

Posted by VLV in Announcements, From the Office 29 Jul 2017

 

VLVK-KONGRES 2017

Mansuitstappie

17 AUGUSTUS 2017

 

 

 

Beskrywing:

Die oggend begin 09h00 deur die manne by Club Mykonos se ontvangs op te laai en te vertrek na Velddrif via Vredenburg.

 

 

 

 

 

‘n Besoek aan die SA Visserye Museum sluit af met ‘n praatjie oor die visindustrie aan die Weskus.

 

 

 

 

 

 

Daarna vertrek ons na Bokkom Laan om meer uit te vind oor die bokkom-industrie asook middagete te geniet by die Vishuis.

 

 

 

 

 

 

 

 

Na middagete vertrek ons terug na Langebaan via die Weskus Fossielpark waar ons op ‘n toer deur die park gaan.

 

 

 

 Wat is ingesluit: Semi-luukse Bus, Middagete, Bottel water op bus, Alle toegangsgelde                     

 Wat is nie ingesluit nie: Drankies (alkoholies en nie-alkoholies) tydens ete.

Hoogtepunte: SA Visserye Museum; Bokkom Laan; Weskus Fossiel Park

 

Julle toergids: Johan

Reg no. WC8657

Tel: 084 479 7262

Post a comment

two + 1 =