Lente Extravaganza

 

Lente Extravaganza

Posted by VLV in News, Willowmore Tak 16 Sep 2014

Sirkel:  Middelland

Tak: Willowmore

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Jackie Barnardt

Datum: 16/09/2014

‘n Kosfundi kompetisie word gehou waar 3 spanne elk ‘n resep kry en moet uitvoer met ‘n kinkel. Al die bestanddele is voorsien. Die spanne was baie kreatief en het pannekoekies met gegeurde maalvleis, frikkadel sosaties en bobotie in lasagne bakkies voorgesit. Irene Colborne en Rona Nieuwoudt was die wenners met hul frikkadelsosaties.

 

IMG_1408

Kosfundi’s: Anneke Lötter, Adriana Theunissen, Rona Nieuwoudt, Irene Colborne, Riëtte Fourie, Amour Strydom

 

‘n Interessante vasvra is gevra oor onder andere die uitkenning van ‘n vleis:

What Eve was made of – Rib

Woman’s best weapon – Tongue

Woman’s growing glory – Hare

News carrier – Pigeon

 

‘n Vintage en modern tafel is gedek.  Verskeie maniere van servette vou, plekname, plekmatjies en die voorsit van messegoed is gedemonstreer.

 

IMG_1376

Vintage Tafel

 

IMG_1413

Servette, plekname en plekmatjies

 

 

 

Post a comment

17 − 11 =