Lekker kos, mooi huis en mooi klere

 

Lekker kos, mooi huis en mooi klere

Posted by VLV in Velddrif Tak 13 May 2015

Sirkel:  Weskus

Tak:  Velddrif

Portefeulje:  Leefstyl

Beriggewer:  Jeanette Voges

Datum:  13 Mei 2015

 

Jeanette Voges sê Leefstyl bestaan uit 3 dele – lekker kos, om jou huis mooi te maak en mooi klere.

 

 

Johan Jooste  vertel van sy lewe as ontwerper en “wedding and events planner.”       Hy  het ook ‘n boek “Ancient wisdom for the modern man” geskryf en sê daar is niks nuuts onder die son nie.  Hy sê Levitikus 13:18 lui dat jy jou naaste so lief soos jouself moet hê.   Hoe voel jy oor jouself?

 

IMG_5701 (Custom)

Helouise Erasmus – spreker

 

IMG_5674 (Custom)                                               IMG_5688 (Custom)

Maimi foods pakkie vir elke lid.

 

Die spreker Helouise Erasmus van Miami Foods gee die volgende boodskap:  “Your mess becomes your message and your test becomes your testimony.”  Daar is NIKS wat jy nie kan doen nie.  Sy vertel die lede van lekker kos en hoe jy dit kan geur en heerlik voorsit met Maimi produkte.  Sy het lekker resepte en idees gedeel met voorbeelde wat die lede kon proe.  Elkeen het ‘n Miami Foods sakkie met 1 van hul produkte en ‘n resepteboekie ontvang.

 

IMG_5692 (Custom)

Rika en Johan-beoordeelaars

 

Die sameroepsters en hul groepe is uitgedaag om mooi tafels te dek met temas: Kersfees-, Valentyn-, Rustic-, Boere Sjiek-, en Franse Vintage.  Die Leefstyl span het die verversings ook by die temas aangepas.  Johan Jooste en Rika Visagie het die tafels beoordeel en die Franse Vintage tafel was die wenner ( Leefstyl span)

 

IMG_5682 (Custom)

Verversings volgens tema’s

 

 

IMG_5695 (Custom)

Wentafel –Vintage

 

Post a comment

one × 3 =