Lekker gekuier en geleer

 

Lekker gekuier en geleer

Posted by VLV in Citrusdal Tak, News 14 Aug 2014

Sirkel: Weskus

Tak: Citrusdal

Beriggewer: Jolien Mouton

Datum:  13 Augustus 2014

 

Bonga&Francis

 

Bongo Nyaba van Pomario Privaatskool in Citrusdal het Goud in die Wes-Bolandse Eisteddfod vir Sang gekry.  Hy sing vir ons “Amazing Grace”. Francis Olivier het vir hom die klavierbegeleiding gedoen.

 

Phoebé van der Merwe, een van ons lede demonstreer aan ons Doemelaklontjies. Ons hoop dat ons lede sommer nou geïnspireerd is vir 2015 se Sirkelkompetisies!

 

Phoebe1

 

Ons 5-minute praatjie handel oor die regte versorging van jou grasperk. Daar is 4 wenke:  sny die gras reg, gee die wortels lug, gee die regte kunsmis en gee jou gras reg water.

 

Ons sluit die middag af met heerlike tee.

Post a comment

8 + seven =