Leersame demonstrasie

 

Leersame demonstrasie

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 31 May 2017

 

Sirkel: SWD

Tak: Klein Brakrivier

Portefeulje: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Marietjie Bothma

Datum: 30 Mei 2017

 

Comine Kok, van Mos-Mooi, die nuwe kunswinkel in die Fraai Uitsig-winkelsentrum, het met die vergadering van die VLV Klein Brakrivier ‘n demonstrasie gedoen hoe om ‘n eenvoudige houtboks met slim verftegnieke te omskep in ‘n pragstuk.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Comine Kok het April die pragtige kunswinkel in die Fraai Uitsig-winkelsentrum geopen. Sy het ‘n groot verskeidenheid voorraad wat wissel van scrapbookpapier, verf, serpe, beursies, juwele, sakke, oorbelle, krale.  Sy bied ook werkswinkels aan.   Met spesiale dae soos bv. vadersdag kan jy ‘n baie mooi opgemaakte bederf geskenk bestel.  Meer fotos en nuus ook op facebook en WhatsApp 082 446 8570.

  • Comine Kok June 15, 2017 at 9:10 pm / Reply

    Graag bedank ek elkeen vir die geleentheid om by jul te kon kom kuier. Dit was lekker om elkeen te ontmoet en hoor wat jul doen en beplan. Beste wense en voorspoed vir die res van die jaar. Groete.

Post a comment

18 − 12 =