Leer brei met krale

 

Leer brei met krale

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 27 May 2018

 

Sirkel: SWD

Tak: Kleinbrakrivier

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 25 Mei 2018

 

 

Van die Klein-Brakrivier VLV lede het op 25 Mei ʼn werksessie van Babs Maritz bygewoon. Die kunstige Babs het dames geleer hoe om ʼn gebreide kralewerk-handsak te maak (wat net so moeilik is as wat dit klink!).

 

Babs (heel regs op die foto), moes nie net deurentyd raad verskaf nie, maar ook heelwat hand bygesit tydens die leerproses.

 

Ons sien uit daarna om die eindproduk te sien, dames!

 

 

Post a comment

16 − 15 =