LANGEBAAN TAK, SIRKEL WESKUS

 

LANGEBAAN TAK, SIRKEL WESKUS

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 27 Aug 2009

Tydens Langebaan Tak se maandvergadering onder “Opvoeding en Kultuur” het Mnr Jacques Domisse van die Weskus media ‘n baie insiggewende praatjie gelewer oor “Joernalistiek”.  By hom op die foto is Mev Maud Prinsloo wat op 6 Mei haar 85ste verjaardag gevier het. Sy is die tak se oudste lid en steeds baie aktief. Sy werk baie jonger lede onder die tafel in en baie kan by haar leer.

Post a comment

five × five =