Langebaan Tak hou modeparade

 

Langebaan Tak hou modeparade

Posted by VLV in Langebaan Tak 06 May 2015

Sirkel:  Weskus
Tak:  Langebaan
Portefeulje:  Leefstyl 2
Beriggewer:  Charlotta van Eeden
Datum:  6 Mei 2015

 

Elene Wilson, die eienaar van Mooi Boutique in Vredenburg kom stel van hul klere aan die lede bekend.

 

 
Slegs plaaslike en Suid-Afrikaanse ontwerpers/kleremaaksters word gebruik.   Al die klere by Mooi Boutique word van baie goeie materiale gemaak.  Groottes wissel van nommers 32 tot 42.
Bykomstighede is van oral oor tot in Turkye.  Elene Wilson herinner die dames aan ‘n aanhaling van Coco Chanel “A girl should be two things: Classy and Fabulous”.
 

 

DSCN1188

Hilary Nepgen (Nuut verkose Voorsitter) en Jodi Terblanche
(Vise-Voorsitter);

 

 

DSCN1145

Daar is ook van die lede as modelle gebruik gemaak : Elsa Bezuidenhout en Hennah Greeff;

 

 

DSCN1187

Jodi Terblanche bedank Elene Wilson (Eienaar van Mooi Boutique).

Post a comment

one + 16 =