Landbouweekblad se entrepreneurskompetisie

 

Landbouweekblad se entrepreneurskompetisie

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 19 Jun 2013

Graag wil ek elke VLVK-lid wat ‘n onderneming op die platteland bedryf aanmoedig om deel te neem aan Landbouweekblad en SANLAM se agtste Landbouvroue-entrepreneurskompetisie! 

Vyf finaliste word in Desember vanjaar deur ’n paneel beoordelaars uit al die inskrywings gekies. Dié vyftal sal elk R10 000 en ander pryse van meer as R2 000 ontvang.  Die eerste prys van R65 000 is seer sekerlik nie te versmaai nie!

 

VLVK het so baie talentvolle lede wat met groot sukses kan deelneem! Moenie hierdie gulde kans laat verbygaan nie. Maak gerus gebruik van hierdie fantastiese geleentheid en skryf nou in!

Post a comment

12 + 5 =