Kunstige skinkborde

 

Kunstige skinkborde

Posted by VLV in Dordrecht Tak, News 17 May 2014

Sirkel: Noordoos-Kaap

Tak: Dordrecht

Portefeulje: Kunste & Handvlyt

Berigewer: Marieka Bekker

Datum:17 Mei 2014

 

Saterdag 17 Mei het 6 van die lede in Burgersdorp by Crazy Crafts elk ‘n skinbord gaan maak. Dit was groot pret en die dames het elk met die mooiste skinkbord gespog.

Lede wat by Crazy Crafts skinkborde gemaak het, LNR Anna van Niekerk, Lida Rossouw, Gerda Fourie (agter), Lenie Fourie en Bertha Rossouw. Annatjie Coetzee neem die foto.

Post a comment

one + two =