Kuilsrivier woon Sirkelafsluiting by

 

Kuilsrivier woon Sirkelafsluiting by

Posted by VLV in Kuilsrivier Tak 12 Nov 2014

Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Kuilsriver

Portefeulje:  Sirkelafsluiting

Beriggewer:  Elmine Möller

Datum:  12 November 2014

 

 

 

 

12 Lede van Kuilsriver het Sirkel Tygerberg se Sirkelafsluiting op 12 November 2014 by Avalon bygewoon.

Dit het die vorm van ‘n Gatsby oggend aangeneem

Dit was ‘n vrolike oggend met pragtig gedekte tafels en dames wat hulle lang stringe krale, vereboas en kopbande omgesit het.

Ons het heerlik gekuier en die keurige eetgoed geniet terwyl ons geluister het na Cyril Dicks wat ‘golden oldies’ sing.

 

 

kuilsrivier

 

 

Dit was voorwaar ‘n wonderlike afsluiting van ‘n bedrywige jaar.

 

Post a comment

seventeen − 4 =