Kongresagenda 2017

 

Kongresagenda 2017

Posted by VLV in Announcements, From the Office 01 Aug 2017

DONDERDAG, 17 AUGUSTUS 2017

09h30 tot 10h30    TEE/KOFFIE

10h45  Gaste en afgevaardigdes neem plekke in

11h00 ORDE

  • vlagopstelling
  • konstituering

VERWELKOMING EN BEKENDSTELLING

  • Me Karien van Schalkwyk,  VLVK-president

SKRIFLESING EN GEBED

  • Pastoor Theo Reynolds
  • Old Hundredth
  • Aansteek van VLVK-kers

OPENINGSREDE

  • MôRE BEGIN VANDAG / TOMORROW BEGINS TODAY
  • Me Lise Swart en Dr Louis Awerbuck van “Wie is Ek?”

VLVK SÊ DANKIE

  • Mnr.  Peter Veldsman
  • Huldiging: Me Sunette de Villiers, Sirkel president, Sirkel Worcester

GROETEBOODSKAPPE

DANKBETUIGINGS

  • Me Lynette Martin, VLVK-visepresident
  • Afkondigings
  • Volkslied

13h00 – 14h00  MIDDAGETE

KONGRES IN SITTING

VERWELKOMING

  • Me Estelle du Plessis, Sirkel president, Sirkel Weskus

NOTULE EN MOSIES

ORGANISASIE

LANDBOU & TUINBOU

  • Saamroeper: Me Kittie Potgieter, Sirkel president, Sirkel Kimberley en Distrik
  • Me Gerda de Wet, ROOIBOS BPK.

GESONDHEID

  • Saamroeper: Me Antoinette van Pletzen, Sirkelpresident, Sirkel Noordoos-Kaap
  • Dr. Chris van Lill

15H10   ORGANISASIE

15h30 – 15h55  TEE/KOFFIE

16h00   MUSIEK [KUNSTE & HANDVLYT]

DANKIE VIR DIE DAG

EVENING AT LEISURE

VRYDAG, 18 AUGUSTUS 2017

09h00    OPENING

  • Aansteek van WBPV-vriendskapskers
  • Internasionale Gebed
  • Song of Peace

MOTIVERINGSPREKER –

OPVOEDING EN KULTUUR

  • Saamroeper: Me Estelle du Plessis, Sirkelpresident, Sirkel Weskus
  • Me Rina Brink

OPENBARE SAKE

  • Saamroeper: Me Marinda Rall, Sirkelpresident, Sirkel Paarl
  • Me Annemarie Ferns, Stellenbosch 360

LEEFSTYL

  • Saamroeper:  Me Johlene Muller, Sirkelpresident, Sirkel SWD
  • Me Dine van Zyl

 VERSLAE

  • VLVK-sekretaris/tesourier: Me Marianna Jordan
  • VLVK-webmeester: Me Marlene Erasmus
  • VLVK-Huis en Haardkoördineerder: Me Sandra Nolte
  • Gemeenskapsbetrokkenheid:  Me Lynette Martin

ORGANISASIE

  FINANSIËLE AANKONDIGINGS

  • Me Rina Kotzé, VLVK-finanslid

Finansiële sake

11h15 – 11h45 TEE

PRESIDENTSVERSLAG EN -REDE

  • Me Karien van Schalkwyk, VLVK-president

  KONGRESKOMPETISIES

  • Oorhandiging van trofeë en sertifikate

ONAFGEHANDELDE SAKE

  • ORGANISASIE
  • Bedankings
  • Evalueringsvorms
  • Dankie Sirkel Namakwaland & Weskus
  • Uitnodiging na Kongres 2018
  • VLVK-lied
  • Afsluiting
  • Uittog van vlae
  • KONGRES VERDAAG

13h00 – 14h00 MIDDAGETE

Die sakelys se volgorde mag sonder kennisgewing verander word  / The order of the agenda may be changed without notice.

 

Post a comment

six − 1 =