Kongres 2014

 
  • Teresa Opperman August 20, 2014 at 7:59 pm / Reply

    Baie dankie vir die pragtige foto’s vir diegene van ons wat nie daar is om saam fees te vier nie!!!! Geniet Kongres, en sien julle volgende jaar in Cradock!

  • Ita van der Merwe August 22, 2014 at 10:39 am / Reply

    Baie dankie aan al die lede en borge wat die feeskongres ‘n onvergeetlike een gemaak het! Alles was puik; sprekers, kunstenaars, eetgoed, versierde lokale, geskenkpakkies, vriendelikheid en hulpvaardigheid van Bloubanddames. VLV-vroue wéét hoe!

  • Mary-Ann van Schalkwyk August 27, 2014 at 5:45 am / Reply

    Thank you to everyone involved with the organising and arrangements for another interesting and beautiful Congress. Came back full of enthusiasm and new ideas and made wonderful new friends. Congratulations to the newly elected members and those retiring, relax and enjoy “my time”. Proud to be a member of such a professionel association!

  • Antoinette van Pletzen August 28, 2014 at 10:18 am / Reply

    Is daar nie IEWERS ‘n foto v/d Skoen et Fleur wat gewen het nie, asb??? My foto is in die bondel geneem en nr 1 is te dof.

    • Ita van der Merwe August 28, 2014 at 2:18 pm / Reply

      Antoinette. Ek het ‘n mooi foto daarvan. stuur jou e-pos aan my, dan stuur ek dit vir jou

  • Antoinette van Pletzen August 29, 2014 at 3:25 pm / Reply

    antoi.jena@gmail.com Baie dankie solank, Ita!

Post a comment

two × 1 =