Koekedoor kuier by Strand Tak

 

Koekedoor kuier by Strand Tak

Posted by VLV in News, Strand Tak 15 Feb 2017

 

Sirkel: Kaapstad

Tak: Strand

Portefeulje:  Openbaresake

Beriggewer: Annemarie Skibbe

Datum: 14 Februarie 2017

 

VLV  Strand se Valentynsfunksie was ‘n groot sukses.  Danksy me. Elizabeth Cloete van Koekedoorfaam wat ons hoof spreker was. Sy het ons bietjie agter die skerms ingeneem en een en almal het haar praatjie geniet.

 

Chris Coetzer en Greunen, twee sangers van formaat het ons dag opgevrolik met sang.

 

Dit was vir elkeen ‘n oggend om te onthou.

 

Elizabeth Cloete en Leta du Preez.

Post a comment

fourteen + thirteen =