Kleurvolle fotobeeld 27ste WBPV-konferensie

 

Kleurvolle fotobeeld 27ste WBPV-konferensie

Posted by VLV in Announcements, Recent Events 16 Oct 2013

Die 27ste WBPV-konferensie gehou van 26 September 2013 – 2 Oktober 2013 te Chennai, Indië.

Die drie voormalige Wêreldpresidente in volgorde van links mev. Lindsey Hagget Payne, mev. Hilda Stewart en Dato Ursula Goh.

Die kinderboekbydraes van kinders 4 – 14 van VLVK is ook by hierdie uitstalling gevoeg.jpg Die oulike uitstalling van die Promosie en Projektekomitee.

Die wensak van VLVK, gemaak deur Martie Beneke van VLV Goodwood, is gekoop deur Hamimah Abdul Karim van Maleisië.

Erika by van die Indiërmeisies met die pragtige sari’s wat die verskillende lande se vlae ingedra het.

Erika en Karien by die uittredende Wêreldpresident, mev. May Kidd, van Skotland.

Erika en Karien wens die nuwe Wêreldpresident, Ruth Shanks, van Australië namens VLVK geluk met haar verkiesing.

Erika oorhandig ‘n kosbakkie as geskenk aan ‘n seun van die plattelandse gemeenskappie wat ons besoek het.

Erika saam met Indiërkinders wat ‘n nommer gelewer het.

Lorraine du Toit van Bredasdorp met haar lede was op die bord opgeplak!

Ons is met ‘n orkes en ‘n roos ontvang tydens die amptelike opening.

Treffend was vars blomme in patrone gepak wat ons elke oggend begroet het.

Tydens ons uitstappie na ‘n  plattelandse gemeenskappie is ons elkeen met ‘n serp verwelkom.

 

Post a comment

2 × five =