Kleurskemas en bykomstighede vir elke vertrek

 

Kleurskemas en bykomstighede vir elke vertrek

Posted by VLV in News, Wellington Tak 24 Feb 2018

Sirkel: Paarl

Tak: Wellington

Portefuelje: Leefstyl

Beriggewer: Karen Barnard

Datum: 22 Februarie

 

Die maand van liefde word gevier met nuttige wenke en voorbeelde om jou huis weer nuut te laat lyk. Judy Olivier, ‘n interieurontwerper kom deel haar wenke met ons  Elke vertrek in ons huis het ‘n funksie asook ‘n styl.  Harmonie in verskeie vertrekke word verkry deur kleurskema’s, items wat in die vertrek geplaas is en die verhouding van die meubel en bykomstighede ten opsigte van die grootte van die vertrek.  Riglyne oor hoogte van skilderye en die belangrikheid van beligting is uitgewys. Verskillende teksture gee gewig en diepte aan die vertrek en verleen warmte.  Die lede geklee in rooi en wit het die res van die oggend rondom ‘n feestelike teetafel gekuier en idees uitgeruil.

 

Judy Olivier, die gasspreker

 

Teetafel

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leefstyl

 

 

 

Post a comment

five × three =