Klere vir babas by Tygerberg

 

Klere vir babas by Tygerberg

Posted by VLV in Stellenberg Tak 03 Sep 2015

Sirkel:   Tygerberg

Tak:   Stellenberg

Naam van beriggewer:   Annelene Olivier

Datum:   3 September 2015

 

 

Die lede van Stellenbergtak het babatruitjies, sokkies en mussies gebrei vir vroeggebore babas en 3 van die dames het dit toe Donderdag, 3 September by Tygerberg Hospitaal gaan afgee.

 

 

IMG_20150903_101510 (Custom)

vlnr  Ina Bergh, Kobie Kotze & Rita Bester geneem tydens die oorhandiging

 

Post a comment

six + one =