Klein-Brakrivier verras inkopiegangers

 

Klein-Brakrivier verras inkopiegangers

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 03 Aug 2019

Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Sudierigting: Openbare Sake

Beriggewer: Lydie Terblanche – 082 928 5624

Datum: 30 Julie 2019

 

KLEIN-BRAKRIVIER VERRAS INKOPIEGANGERS

 

Die VLVK 2019 projek, Plastiek is ons Vyand, het op 2 Augustus tot ʼn hoogtepunt gekom toe die VLV Klein-Brakrivier by inkopiesentrums in die Midbrak-omgewing, hul pragtige inkopiesakke, gratis uitgedeel het. Die publiek was verblyd, verbaas en verheug oor die sakke!

 

Die doel van hierdie handgemaakte materiaalsakke, is om ook ʼn bydrae te lewer tot die grootskaalse poging om die gebruik van plastieksakke wêreldwyd te verminder.

 

 

 

 

 

 

 

 

VLV lede deel sakke uit

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VLV lede deel sakke uit

 

VLV lede deel sakke uit

 

VLV lede deel sakke uit

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dawoo spog met sy nuwe VLV-sak

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nicolene is baie in haar noppies met haar nuwe VLV sak

Leave a Reply