Klein-Brakrivier sê nee vir plastiek

 

Klein-Brakrivier sê nee vir plastiek

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 01 May 2019

Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Studierigting: Openbare Sake, Leefstyl

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 30 April 2018

 

 

Die VLVK projek vir 2019 is: “Plastiek, ons vyand”. Met hierdie as motivering het die VLV Klein-Brakrivier op 30 April bymekaargekom vir ʼn heerlike kuier-en-ken-mekaar middag, waartydens almal hand bygesit het om materiaal inkopiesakke te maak. Die plan is om ten minste 200 sakke te maak, wat dan gratis uitgedeel kan word by inkopiesentrums, om sodoende die gebruik van plastieksakke in die omgewing te verminder.

 

 

Voorbeeld van materiaalsakke

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Inskrywings vir kompetisies

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wenner van fotografie afdeling

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Pragtige “Twee vir ‘n Stuiwer” inskrywing – ope afdeling

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nog ‘n inskrywing vir die ope afdeling.

 

 

 

 

 

 

 

Wenner van “rangskikking vir pa”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Lydie doen ken-mekaar-ysbreker

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dames doenig met sakke

 

 

Nog dames besig met die sakke

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nog inskrywings vir kompetisies

Post a comment