Klein-Brakrivier: Nuwe bestuur

 

Klein-Brakrivier: Nuwe bestuur

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 21 Sep 2019

Sirkel: SWD

Tak: Kleinbrak

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 20 September 2019

 

 

Klein-Brakrivier se nuwe Bestuurspan vir 2020

 

 

Van links na regs:

 

Ria van Straaten – Kompetisie Koördineerder;   Lydie Terblanche – Voorsitter & Media koördineerder;

Charlotte Smit – Sekretaris en Kuns & Handvlyt Sameroeper;   Cecilia Pieterse – Tesourier;

Suzánne le Roux – Leefstyl Sameroeper;   Dee Disney – Landbou & Tuinbou- en Gesondheid Sameroeper;

Hannie Visser – Opvoeding Sameroeper;   Lynette Nel – Visevoorsitter en Openbare Sake Sameroeper

 

Leave a Reply