Foto’s van die Kongreslokaal
So 'n klein voorsmakie van Kongres 2016 te Slipperfields, Port Elizabeth. . .
Mev. Margie Visagie HULDIGING: 20 Julie 2016, 13:40, NG Gemeente De Eike, Kuilsrivier
MEV. MARGIE VISAGIE HULDIGING: 20 Julie 2016, 13:40, NG Gemeente De Eike, Kuilsrivier MER het in 1929 die volgende oor President M.T. Steyn geskryf: Nou en dan [...]
Baie geluk met 100 lewensjare
VLVK-president, mev. Karien van Schalkwyk, het Azalea Hof Aftree-oord in Stellenbosch besoek om mev. Sophie Roodt (Hendriks) met ‘n groot bos blomme te verras op haar 100ste verjaarsdag. [...]
Baie geluk met 100 lewensjare
VLVK-president, mev. Karien van Schalkwyk, het Azalea Hof Aftree-oord in Stellenbosch besoek om mev. Sophie Roodt (Hendriks) met ‘n groot bos blomme te verras op haar 100ste verjaarsdag. [...]
Bring saam Kongres toe
Maak jy broodknippies bymekaar? Indien nie, is nou ‘n goeie tyd om te begin. Sirkel Tygerberg het onlangs ‘n oorkonde aan Mary Honeybun, die stigter en organiseerder van Bread [...]
Mylpaal-verjaarsdag
VLVK-president, Karien van Schalkwyk, het saam met Williston-tak hul 90ste bestaansjaar gevier. LNR Loraine Symington (vorige Sirkelpresident van Suid-Karoo, Cecilia Louw (nuwe Sirkelpresident van Suid-Karoo en Voorsitter van die [...]
Nuwe Sirkelpresident
Sirkel Tygerberg se nuwe Sirkelpresident is pas aangewys. BAIE GELUK Ita van der Merwe.
VLVK-tuig neergelê
Woensdag, 20 April 2016 Mev. Caro Ekermans, VLVK-saamroeper vir Kunste en Handvlyt en Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg, het nadat sy onlangs met motorneuronsiekte (MNS) gediagnoseer is, vandag die VLV-tuig [...]
Mag jy . . .
... Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie Nooit ophou wanneer jy verloor het nie Nooit bly lê wanneer jy geval het nie Nooit haat wanneer jy seergekry het nie [...]
Gesluit
VLVK-hoofkantoor is gesluit vanaf 18 Desember 2015 - 18 Januarie 2016.
VLVK raak plaaslik Harte en Hande
SIRKEL TYGERBERG Die SLEAK-doppieprojek (Skills Learning Educational Activities for Kids) is ‘n inisiatief van die finale jaar arbeidsterapie-studente van die Universiteit Stellenbosch in samewerking met die Bishop Lavis [...]
Te laat. . .
. . . jy's te laat as jy 'n Kontreikos Plus wou bestel, want dit is UITVERKOOP! Die kantoor sal geen bestellings en geen betalings vir hierdie resepteboek [...]
Uit die Kantoor. . .
November 2015 Liewe VLV-vriendinne ‘n Rukkie gelede lees ek onderstaande waarheid raak en ek deel dit graag met u: “Ek is ‘n vrou. God berei my voor vir [...]
Blomkrans
VLVK-sameroeper van Kunste & Handvlyt, Caro Ekermans, werp lig op die blomme gemaak uit papierpulp eierdose: Die woord papierpulp is net gebruik om die papierpulp eierdose te onderskei [...]
Kongres in Marietjie se Woorde
DROOM, GLO EN LEEF- KONGRES 2015 Ds Hansie Schutte vertel: Josef het gedroom Sy familie het gestoom En Potifar se vrou dink: ai, tog so vroom! Maar Josef het in [...]
Kongres 2015 – Algemene Inligting
Registrasietye: MAANDAG, 17 AUGUSTUS 2015, 12H00 TOT 18H00* BY Amali Gastehuis, Collegeweg 6, Cradock S: 32˚09.522 E: 25˚37.043 *Slegs vir afgevaardigdes en waarnemers wat op Cradock tuis gaan. [...]
Kongres 2015 – Mansuitstappie
MANSUITSTAPPIE KONGRES 19 Augustus 2015 CRADOCK TOERGIDS: THEUNS VAN SCHALKWYK 08:00 Almal bymekaar – (reeds koffie & beskuit geniet by oornagplek) Die mans ontmoet mekaar by Cradock Voorbereidingskool. [...]
Kongres 2015 – Sprekers
VLVK 86ste Kongres 18 -20 Augustus 2015 Cradock Sprekers: Gretha Wiid ‘n Mens het nie baie woorde nodig om Gretha Wiid mee te beskryf nie. [...]
Kongres 2015 – BORGE
VLVK 86ste Kongres 18 - 20 Augustus 2015 Cradock Baie dankie aan al ons borge! Ladybrand Hofmeyr Steynsburg [...]
Kongres in Marietjie se woorde
VROUE MET VISIE—2014 1. Met Ps 73 stel Ds Lezel de Jager ons gerus Moenie dat bekommernis jou lewe versteur Vertrou jou toe aan die Meesterskilder se kleur En word deur [...]
Fotobeeld van Kongres 2014
Kongres 2014 word amptelik geopen deur VLVK-president, Erika Lubbe OPENINGSREDE - mnr. Dawie Roodt, direkteur en hoofekonoom van die Efficient Groep: Vroue met visie / [...]
Erika Lubbe se afskeidsgeskenk aan VLVK
Erika skryf. . . My afskeidsgeskenk aan VLVK: ʼn Vaandel/optrekbanier vir gebruik by VLVK-geleenthede en -kongresse. Dit is op my versoek vir my ontwerp deur mev. Claudia Bence, Saamroeper [...]