VLVK vorms 2018
Beriggewer: Marlene Erasmus 17 Januarie 2018 Alle vorms vir Kongreskompetisies, Leefstyl en Kunste en Handvlytwenke en Kongresregistrasie vir 2018 is op die Webwerf beskikbaar onder Downloads. Vorms onder Downloads [...]
Kerswense
Desember 2017 Liewe VLV-vriendinne Ontvang hiermee my wense van liefde, hoop en 'n geseënde geloofs-ervaring vir hierdie Kerstyd, ......en belewenisse van vreugde, eenvoud, passie en genade vir 2018!! [...]
Nog foto’s van die Suidelike Afrika Areakonferensie
Beriggewer: Karien van Schalkwyk Datum: 19 Oktober 2017 Snoekie, Karien en Toy saam met lede van die Zimbabwe Farmers Union [...]
Suidelike Afrika Areakonferensie van die WBPV
Datum: 19 Oktober 2017 Mev Karien van Schalkwyk, VLVK-president, het die Suidelike Afrika Areakonferensie in Johannesburg bygewoon vanaf 17 - 19 Oktober 2017. Elke organisasie teenwoordig het 'n [...]
Presidentsrede VLVK- Kongres 2017
Mev Karien van Schalkwyk VLVK-president Die sangeres, Riana Nel, sing: “.............Want dit is tyd om te lewe. Vandag is môre se gister.” MÔRE BEGIN VANDAG / [...]
Fotobeeld van VLVK-president se besoek aan Vrystaat Vroue Landbou-unie Kongres
Die VLVK-president, Karien van Schalkwyk, het op 6 en 7 September 2017 die Kongres van die Vrystaat Vroue Landbou-Unie by die Monte Bello-landgoed, Bloemfontein bygewoon. ‘n Blik oor [...]
Fotobeeld: Kongres 2017
Kongres 2017 - Môre begin vandag: Dankie Persoon: Peter Veldsman Karien van Schalkwyk, Peter Veldsman en Lise Swart Sprekers: [...]
Kongresagenda 2017
DONDERDAG, 17 AUGUSTUS 2017 09h30 tot 10h30 TEE/KOFFIE 10h45 Gaste en afgevaardigdes neem plekke in 11h00 ORDE vlagopstelling konstituering VERWELKOMING EN BEKENDSTELLING Me Karien van Schalkwyk, VLVK-president SKRIFLESING EN GEBED [...]
Verkiesing van VLVK-President
VERKIESING VAN VLVK-PRESIDENT: ELECTION OF CWAA PRESIDENT: Kandidate: Karien van Schalkwyk en Lynette Martin KARIEN VAN SCHALKWYK – Sirkel Namakwaland 1977 Sluit by VLV [...]
Lisensieskyfie
Die nuwe lisensieskyfies het gekom en kan van die kantoor af bestel word @ R20 elk. Sien die nuwe pryslys onder downloads.
Dankie Sirkel Kalahari
31 Januarie 2017 Baie dankie aan Sirkel Kalahari wat die nuwe naambord by Hoofkantoor geborg het.
Kantoor sluit
Datum: 30 Januarie 2017 Let asseblief daarop dat die Kantoor op 1, 2 en 3 Februarie 2017 gesluit sal wees en open weer Maandag, 6 Februarie 2017. [...]
Uitvoerende Bestuur vergader
Datum: 30 Januarie 2017 Aanpasbare Vroue / Adaptable Women Die Uitvoerende Bestuur van VLVK vergader hierdie week in Jubileumhuis op Stellenbosch. Die Finansiële [...]
Bykomende wenke vir Kunste en Handvlyt 2017
Let asseblief daarop dat daar bykomende wenke vir die Kunste en Handvlyt kompetisies 2017 op die webwerf geplaas is deur Mev Van der Merwe onder Downloads. [...]
Kersgroete
Liewe VLVK-vriendin “Vrede, vrede op aarde ….” Wees die [...]
Adres vir webbydraes
Bydraes vir die WW kan voortaan aan VLVK-webmeester, Marlene Erasmus, gestuur word by [email protected]
Fotobeeld van VLVK-president se besoek aan die WBPV se jaarlikse Konferensie
28th TRIENNIAL CONFERENCE 17 – 23 AUGUST 2016 UNIVERSITY OF WARWICK, UK Karien van Schalkwyk by registrasietoonbank Buite-aansig van die registrasiegebou, Warwick Universiteit Op die kampus van [...]
Fotobeeld van Kongres
VLVK-president, Karien van Schalkwyk met die pragtige ruiker wat VLVK-visepresident, Lynette Martin, aan haar oorhandig het Saalversierings Dankie-persoon, Anton Momberg, met sy toekenning Ds Tobie van Schoor, NG-leraar van [...]
Lees die huldeblyk
Die huldeblyk vir mev. Margie Visagie, soos gelewer deur mev. Erika Lubbe tydens wyle mev. Visagie se troosdiens, kan gevind word onder Announcements, Recent Events.
VLV oorleef deur aan te pas
DieBurger_OosKaap-PEZ~03082016006~PEZ~OS-DieBurger
VLV oorleef deur aan te pas
DieBurger_OosKaap-PEZ~03082016006~PEZ~OS-DieBurger
Foto’s van die Kongreslokaal
So 'n klein voorsmakie van Kongres 2016 te Slipperfields, Port Elizabeth. . .
Mev. Margie Visagie HULDIGING: 20 Julie 2016, 13:40, NG Gemeente De Eike, Kuilsrivier
MEV. MARGIE VISAGIE HULDIGING: 20 Julie 2016, 13:40, NG Gemeente De Eike, Kuilsrivier MER het in 1929 die volgende oor President M.T. Steyn geskryf: Nou en dan [...]