Karaggakamma word 40

 

Karaggakamma word 40

Posted by VLV in Kraggakamma 08 Sep 2015

Sirkel:  Middelland

Tak: VLV Kraggakamma

Portefeulje: 40ste Verjaardag

Datum: 8 September 2015

Beriggewer: Lynette Martin

 

 

2015-09-07 12.22.00

 

 

VLV Kraggakamma is in 1975 gestig en hul kan spog met 40 jaar van uitmuntende diens aan hul gemeenskap.

 

 

2015-09-07 14.21.08

 

 

Die geleentheid is gehou by Swanlake Gardens en is bygewoon deur vorige Takvoorsitters en Takke in Port Elizabeth.

 

 

2015-09-07 13.12.26

 

 

Faye Gatley het opgetree as kunstenaar; die leerlinge van Susan Zerbst het ballet gedoen; diensknopies is oorhandig en PE Takke het verjaardagwense gebring aan VLV Kraggakamma.

 

 

Veels geluk VLV Kraggakamma!

 

Post a comment

11 + one =