In memoriam

 

In memoriam

Posted by VLV in Kleinmond Tak, News 01 Sep 2012

Sirkel: Overberg

Tak: Kleinmond

Beriggewer en foto:  Nelia Theunissen

 

CHRISTA ROSS

Oorlede 31 Augustus 2012

Christa se skielike afsterwe laat ‘n leemte by VLV Kleinmond.

 

Sy sluit  in 2011 vir die eerste keer aan by die VLV en word net daarna sameroeper van Openbare Sake. Sy het haar portefeulje met groot toewyding hanteer.

Post a comment

two × two =