In memoriam

 

In memoriam

Posted by VLV in News, Rocklands Tak 22 May 2014

Sirkel: Middelland

Tak: Rocklands.

Beriggewer:  Mavis van Eyk

Datum: 22 Mei 2014

Dis met groot hartseer dat ons afskeid neem van Itha Opperman, voorsitter van Rocklands tak. Itha het dapper geveg teen die kanker, maar het die stryd verloor op 21 Mei 2014.

 

Ons gaan haar mis. Sy het alles gegee vir die VLV en het tot byna op haar einde nog steeds haar voorsitterstaak met ywer gedoen.

Itha Opperman ons, die VLV van Rocklands, salueer jou. Rus sag.

Post a comment

three × five =