In Memoriam

 

In Memoriam

Posted by VLV in Goodwood Tak, News 11 May 2019

Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 10 Mei 2019

 

Sarina van Rensburg het op 30 April 2019 haar stryd teen kanker verloor. Oor ‘n paar maande sou sy haar 50 – jaar knopie ontvang het.  Ons sal haar onthou as ‘n meelewende VLV – lid wat ywerig aan ons kompetisies deelgeneem het.

 

Sarina, ons sal die geselsies na ons vergaderings mis!  Dit was lekker om jou te ken, en daarom sal ons jou onthou!

 

Sarina van Rensburg

11 Desember 1947 – 30 April 2019

 

Post a comment