In Hartenbos

 

In Hartenbos

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 06 Mar 2013

Konferensie SWD te Hartenbos op 5-6 Maart 2013.

 

Van links Rita Burger, Voorsitter VLV Hartenbos, Erika Lubbe, VLVK-president en Johlene Muller, Sirkelpresident van Sirkel Suid Westelike Distrikte tydens die aandfunksie ter viering van die 80ste herdenking van Sirkel SWD en VLV Hartenbos in die NG Kerksaal, Hartenbos.

Die Sirkelbestuur van Sirkel SWD:

Voor van links na regs:

Arina Honiball, vorige Sirkelpresident SWD; Johlene Muller, Sirkelpresident SWD; Erika Lubbe, VLVK-president; Rita Burger, Sirkelsaamroeper Leefstyl; Reeva Pienaar, Sirkelsekretaris.

Agter van links na regs:

Mona van Rooyen, Sirkelsaamroeper Opvoeding en Kultuur; Neelie Jacobs, Sirkeltesourier; Elsje Grabe, Sirkelvisepresident en Sirkelsaamroeper Kunste en Handvlyt; Mariëtte Basson, Sirkelsaamroeper Openbare Sake; Emsie Marx, Sirkelsaamroeper Gesondheid; Anita Fourie, Voorsitter Diepkloof en Hulpleefstylsaamroeper

Afgevaardigdes van Stilbaai van links na regs

Marlene Erasmus – Saamroeper van Gesondheid

Ebenize Smalberger Visevoorsitter/Tesourier

Afgevaardigdes geniet ‘n koppie tee tydens die 80ste Konferensie van Sirkel SWD.

Afgevaardigdes van Riversdal.
Madeleine van der Westhuizen en Isabel Crage

Raadsdame, Marie Ferreira, burgemeester van die Mosselbaai Munisipaliteit en Stigtervoorsitter en Erelid VLV Hartenbos dra die landsvlag in en Rita Burger, Voorsitter VLV Hartenbos, dra die VLVK-vlag in tydens die vlagseremonie van die 80ste Kongres van SWD

Post a comment

nineteen − 6 =