Het jy al ingeskryf?

 

Het jy al ingeskryf?

Posted by VLV in Advertensie, Announcements 04 Dec 2012

Gou maak, die sluitingsdatum is 15 Januarie 2013!

 

Dis die jaar van die tert…

 

Moir’s en Hulamin het saamgespan vir hierdie opwindende tertwedstryd! Verras ons met jou skepping vir enige geleentheid – soet of sout, gebak of verkoel, feestelik of antasties, huislik of hartlik.image.axd-2

Bepalings en voorwaardes:
Die beoordelingspaneel bestaan uit verteenwoordigers van SAVLU, Moir’s en Hulamin. 16 wenners landswyd wen elk R1000 kontant. Die 16 wenterte sal weer berei en professioneel afgeneem word. Hierdie foto’s en resepte sal saamgestel word in ‘n boekie. Name van wenners sal by hul resepte verskyn. Wenners sal per e-pos verwittig word op die 21ste Januarie 2013. Selfoonfoto’s is aanvaarbaar. Ontvangs van alle inskrywings sal erken word. Meer as een inskrywing per persoon is welkom. Moenie van jou pragtige Kers-en Nuwejaarsterte vergeet nie!

16 gelukkige wenners gaan elk R1000 kontant wen!

Post a comment

20 − 19 =