Heerlike geregte van oral oor

 

Heerlike geregte van oral oor

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 19 May 2018

Sirkel: Tygerberg

Beriggewer: Antoinette le Roux

Datum: 18 Mei 2018

 

“Pik en Proe” is nou al ‘n jaarlikse instelling by Sirkel Tygerberg.   Dis ‘n fondsinsameling wat elke jaar meer gewild word by lede en gaste.

Elke tak trek ‘n land – hierdie keer was dit lande van Afrika – en berei dan ‘n gereg voor wat eie is aan dié land.

 

Hier is ‘n paar foto’s van die vrolike geleentheid.

 

 

 

 

 

 

 

 

Angola soos aangebied deur Durbanville

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Marokko deur Welgemoed

 

 

 

 

 

 

 

Suid-Afrika deur Kuilsrivier

 

 

Ethiopië deur Goodwood

 

 

 

 

 

 

 

 

Senegal deur De La Haye

 

 

 

 

 

 

 Die gaste wat reeds hul geregte gaan haal het en dit geniet.

 

Volgende jaar maak ons weer so.

 

Post a comment

12 + three =