Groeteboodskappe ontvang

 

Groeteboodskappe ontvang

Posted by VLV in Announcements, Kongres 2014 15 Aug 2014

Vanuit alle uithoeke van Kaapland is VLV-lede besig om hul weg te baan na die Noord-Kaap, waar VLVK se 85ste jaarlikse Kongres in Upington sal plaasvind. So in die aanloop na Kongresopening op Dinsdag, 19 Augustus, het VLVK-President, Erika Lubbe, groeteboodskappe ontvang van Agri-Expo, VVLU, Anphia Grobler en vorige VLVK-President, Annatjie Oosthuizen.

 

AE gelukwense aan VLVK 2014

Kongres 2014 – Groeteboodskap VVLU

Kongres 2014 – Groeteboodskap Anphia Grobler

Boodskap van Annatjie Oosthuizen

  • June Smit August 17, 2014 at 5:09 pm / Reply

    So ‘n mooi voorblad. Julle moet almal dit geniet!

Post a comment

sixteen − thirteen =