Grille en Bederf

 

Grille en Bederf

Posted by VLV in News, Olifantshoek Tak 12 Aug 2015

Sirkel: Griekwaland Wes

Tak: Olifantshoek

Beriggewer: Liezel Botha

Datum: 12 Augustus 2015

 

 

Die dames van Olifantshoek het ‘n dag vol bederf en grille gehad.

 

 

01866eb84560fa81ee213fcef26b768aa270b46b0f (Custom)

 

 

‘n Slangkenner, net bekend as Karools, het die vergadering meer vertel van die slange wat in die omgewing voorkom. Die giftige slange en slange wat onskadelik is is bespreek. Lede kon aan die luislang vat en selfs optel wat hy saamgebring het. Sommige lede het egter te veel gegril om daaraan te vat.

 

 

01982a971b1a28669e7b87ae5dd69069e1504d9603 (Custom)

 

 

Na die kenner die vergadering verlaat het, is die VLV sake afgehandel.

 

 

014658e74ed47a68829a91ae68535f8df202772dc7 (Custom)

 

 

Die dames het hul naaimasjiene saamgebring en saam het hul aan die dollaswerk onderbaadjie gewerk. Daar is lappies, wenke en rate uitgeruil tydens die geselligheid.

 

 

012f67f569cd94946b184c99383f60ec902a9ed272 (Custom)

Post a comment

3 × 2 =