Griekwaland-Wes vier hul 80ste

 

Griekwaland-Wes vier hul 80ste

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 16 Mar 2012

Op 15 Maart 2012 is Griekwaland-Wes se tagstigste herdenking op Groblershoop gevier. Die gasvroutak, Volop, het gesorg vir die verjaarsdagkoek.

Melana Moller, vorige Sirkelpresident, het die allerfraaiste ruikertjies vir die afgevaardigdes se tafels gemaak.

LNR Maretha Nowers, Voorsitter Volop tak, Nerina Brown, Sirkelsaamroeper Leefstyl, Christel Steenkamp, Sirkelpresident, Erika Lubbe, VLVK President, Anneke Blaise, Redakteur van TUIS.

LNR Sirkelpresident Christel Steenkamp, David Viljoen van die TV-program Tuine en Tossels en Erika Lubbe, VLVK President.

Vonesse Gerber, Visesirkelpresident, Liezel Botha, Visesirkelsekretaris en agter Amanda Duvenhage. Al drie van die Niekerkshoop tak.

Afgevaaardigdes in vrolike luim.

Machel van Niekerk teel hierdie miniperde wat nie net ‘n troeteldier is nie, maar alles doen wat groot perde doen.

Post a comment

2 × 4 =