Granate

 

Granate

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 03 Sep 2014

Sirkel:  Weskus

Tak:  Langebaan

Portefeulje:  Landbou en Tuinbou

Beriggewer:  Charlotta van Eeden

Datum:  3 September 2014

 

 

langebaan2

Elize Kleynhans (sameroeper Landbou en Tuinbou) en Antoinette Versfeld (gasspreker)

 

 

Antoinette Versfeld van Darling kom praat oor granate.

 

 

‘n Gemiddelde granaat het 12 segmente 613 pitte.  Meeste granate kom van Israel en Indië en behoort aan hul eie botaniese familie.  Granate is baie moeilik om te vestig en hulle hou nie van wind nie.  Daar is ‘n paar verskillende granate naamlik Pom Wonderful 1, 2 en 3, Herskovits,  Akon, Kesari en Baklava.

 

 

Granate is antieke vrug.  Dit is  die eerste gekultiveerde vrug en die eerste vrug wat gebruik is in ‘n resepteboek.  Granate simboliseer vrugbaarheid en oorvloed asook medisyne.

 

 

Granate het die volgende voordele:

Dit verminder en vertraag die groei van kankerselle en dit verlaag bloedsuikervlakke.

Dit ontgif die lewer en is voordelig vir die spysverteringstelsel.

Dit reinig die are en bloedvate en verlaag sodoende kolesterol.

Dit keer ensieme wat osteoarthritis te bevorder, is ryk aan antioksidante en verhelder die gesig.

Dit    verbeter die ligaamsfunksies.

 

 

langebaan

Inskrywing:  Blomme – Rapsodie met blou

 

 

langebaan3

Hilary Nepgen oorhandig aan Hennah Greeff en Cornie van Wyk hul pryse gewen by konferensie

 

 

langebaan4

Nuwe bestuur:  Jody Terblanche (Vise-voorsitter),  Hettie Hanekom,  Louna Niehaus (sameroeper Gesondheid),  Janeen Potgieter (Voorsitter),  Hilary Nepgen,  Johanna Prins (Assistent Tesourier)

 

Post a comment

2 × two =