Goodwood se Afsluiting

 

Goodwood se Afsluiting

Posted by VLV in Goodwood Tak 18 Nov 2014

Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 18 November 2014
Goodwood se afsluitingsfunksie was weereens die hoogtepunt van die VLV-jaar.  Knopies asook trofeë is uitgedeel waarna die lede heerlik saam geëet en – gekuier het.

 

Goodwood
Knopies: Voor: Bettie Hanekom (5 jaar), Lettie Hoffman (10 jaar), Nel Harteveld (40 jaar), Sandra Verreyne (5 jaar), Zylia Fourie
(15 jaar), Wenda Preuss (25 jaar), Caro Ekermans (sirkelpres.). Agter: Judy Haupt (5 jaar), Marcia Potgieter (15 jaar), Mariëtte Visser (20 jaar), Kinnie Hugo (20 jaar), Trudie Els (10 jaar), Valerie du Preez(15 jaar), Wilna Swart (5 jaar), Marie-Louise Vickerman (5 jaar),
Hanna Albertyn (5 jaar), Angie Oosthuizen (5 jaar), Connie Marais (20 jaar) en Bes van Zyl (30 jaar).

 

 
goodwood1
Die trofeë wenners: Martie Beneke, Lettie Hoffman, Wenda Preuss, Alet Colyn, Maryna Britz, Tina Muller en Rose Heyne.

Post a comment

three × 3 =