Goodwood gaan terug in tyd

 

Goodwood gaan terug in tyd

Posted by VLV in Goodwood Tak 12 Nov 2014

Sirkel:  Tygerberg
Tak:  Goodwood
Beriggewer:  Alet Colyn
Datum:  12 November 2014

 

 

goodwood

 
Die hele Sirkel Tygerberg het op 12 November na Avalon, die plaas van Tarina Esterhuizen en haar man, opgetrek vir ons sirkel afsluiting en ‘n heerlike Gatsby-ervaring.  Magdeleen Joubert (agter, 2de van regs), het Goodwood se teetafel keurig, met die heerlikste eetgoed, gedek en die dames was trots om die tak te verteenwoordig!

Post a comment

three × 5 =