
Getting to know you
Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News
27
Jun
2018
Sirkel: SWD
Tak: Klein Brakrivier
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 26 Junie 2018
Van die Klein Brakrivier VLV-lede en hul gades het op ‘n lekker sonnige Dinsdag – 26 Junie – ‘n smul ken-mekaar-ete bygewoon.
Die tafels het behoorlik gekreun onder goeie kos en lekker geselskap.
Die lede en hul gades in gesellige luim.