Gesellige afsluiting

 

Gesellige afsluiting

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 21 Nov 2018

Sirkel: Tygerberg

Beriggewer: Antoinette le Roux,

Datum: 17 November 2018

 

Na ‘n baie suksesvolle jaar het Sirkel Tygerberg op ‘n vrolike noot afgesluit.

‘n Groot aantal lede en hul families het die funksie bygewoon op een van die lede se plaas. Twee skapies op die spit en heerlike slaaie was op die spyskaart met vars vrugteslaai en roomys om dit af te rond.

Ou vriendskappe is versterk en nuwe vriende gemaak.

So sien ons uit na die uitdagings van die nuwe jaar.

 

Sirkelpresident, Ita van der Merwe, heet die gaste welkom.

 

Lede kuier lekker gesellig saam

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply