Genereer ‘n inkomste met kuns

 

Genereer ‘n inkomste met kuns

Posted by VLV in Kuilsrivier Tak, News 03 Jun 2015

Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Kuilsrivier

Portefeulje:  Kuns en Handvlyt

Beriggewer:  Elmine Möller

Datum:  03 Junie 2015

 

 

DSC05262 (Custom)

 

 

Cecile Stander, Kunste sameroeper van Kuilsrivier, het haar skilderye en kuns artikels uitgestal tydens die vergadering.

 

 

DSC05257 (Custom)

 

 

Die spreker, Alta Kapp, het aan die lede vertel hoe om hul handwerkartikels te gebruik om vir hulle self ‘n inkomste te genereer.  Sy het van die slaggate vertel waarvoor ‘n mens moet uitkyk as jy jou artikels op markte wil verkoop.

 

 

DSC05259 (Custom)

 

 

Cecile het een van haar kunswerke geskenk as lootjie.

 

 

DSC05264 (Custom)

 

 

Die lede het van hul pragtige handwerk uitgestal.  Die pragtige fyn doilies is deur Nelie Hattingh gehekel.

 

 

DSC05258 (Custom)

 

 

Marlene Lotz het 2 voorlesings gedoen van gedigte wat sy voorheen vir kompetisies ingeskryf het.  Die een gedig het gehandel oor die tak en het almal nostalgies laat raak.

Post a comment

9 − 4 =