Geluk is ‘n sakkie in die hand!

 

Geluk is ‘n sakkie in die hand!

Posted by VLV in Kraggakamma 10 Jun 2015

Sirkel:  Middelland

Tak:  Kraggakamma

Portefeulje:  Openbare Sake

Beriggewer:  Lynette Martin

Datum:  10 Junie 2015

 

 

Op Woensdag 10 Junie 2015 het VLV Kraggakamma hul “Bederfsakkie-projek” aan die graad 7 leerders van Laerskool Tjaard van der Walt in Port Elizabeth oorhandig.

 

 

In hierdie sakkie was items soos skoolkouse, toiletware en lekkers en is aan 64 dogters en 59 seuns oorhandig.

 

 

Hoofleiers neem die Bederfsakkies in ontvangs namens die graad 7 leerders (Custom)

Die Hoofleiers van Laerskool Tjaard van der Walt neem die “Bederfsakkies” in ontvangs namens die graad 7 leerders.

 

 

1

Geluk is ‘n sakkie in die hand!

Post a comment

20 + nine =