Geestelike weerbaarheid

 

Geestelike weerbaarheid

Posted by VLV in News, Vryburg Tak 14 Aug 2019

Sirkel: Kalahari

Tak: Vryburg

Studierigting: Openbare Sake

Beriggewer: Nellie Viljoen

Datum: 13 Augustus 2019

 

VLV Vryburg fokus op geestelike weerbaarheid. Dr Hennie Brits beklemtoon dat ons ten spyte van die swaarkry moet vas staan en moed hou in Suid Afrika. Jou selfbeeld is belangrik, onthou dat God jou gemaak het en Hy maak nie foute nie. Wees waaksaam, versoekings maak die lewe moeilik. Vertrou op God in goeie en slegte tye. Alles wat ons het, behoort aan ons Vader. Gee dit terug en bestuur dit.

 

Retha de Bruyn, Marietjie Steyn, Dr Hennie Brits, Margo du Plessis

 

 

 

 

 

Ter viering van Vrouemaand lewer Retha de Bruyn ‘n komiese verslag oor dit lot van die vrou.

 

 

 

 

 

 

Retha de Bruyn

Leave a Reply