Fotobeeld van VLVK-president se besoek aan Vrystaat Vroue Landbou-unie Kongres

 

Fotobeeld van VLVK-president se besoek aan Vrystaat Vroue Landbou-unie Kongres

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 09 Sep 2017

 

Die VLVK-president, Karien van Schalkwyk, het op 6 en 7 September 2017 die Kongres van die Vrystaat Vroue Landbou-Unie by die Monte Bello-landgoed, Bloemfontein bygewoon.

 

‘n Blik oor die saal met sy versierings (swart/wit strepe en geel en wit aronskelke)

 

V.l.n.r.  Mevv Pam van Rensburg, President Noordwes VLU, Dr Marina Muller, President Namibiese Vroue-vereniging, Magdie de Kock, WBPV-voorsitter Kommunikasie en Bemarkingskomitee, Nolene Walker, President Federation of Women’s Institutes, KwaZulu Natal, Rosemary Killen, voormalige president van FWI, Vanda Gagiano, uittredende President Vrystaat Vroue Landbou-Unie, Girlie Dely,1ste Vise-president FWI en Karien van Schalkwyk, VLVK-president.

 

Mevv Gerda Pienaar, nuutverkose President van Vrystaat Vroué Landbou-Unie en Karien van Schalkwyk, VLVK-president.

 

Post a comment

nine − eight =