Fondse vir nuwe skool

 

Fondse vir nuwe skool

Posted by VLV in Eendekuil Tak, News 03 Mar 2019

Sirkel: Weskus

Tak: Eendekuil

Portefeulje: Opvoeding en Kultuur

Beriggewer: Lydia le Roux

Datum: 2 Maart 2019

 

 

 

In Eendekuil se NG-kerksaal is die tafels gedek vir ‘n heerlike kuieraand saam met dr. Pieter van Jaarsveld as spreker.

 

Herman en Johanna Rossouw, saam met tannie Kitty Krige (middel); albei staatmaker VLV-lede van Eendekuiltak.

 

 

Marié Grobbelaar links, voorsitter van ons VLV-tak, en Herma Schoeman –  tesourier, en voorsitter van die beheerliggaam van Eendekuil se nuwe skooltjie, saam met dr. Pieter van Jaarsveld.  Die geleentheid is deur ons VLV-tak geloods, met ondersteuning en hulp van die ouers.  Die fondse gaan vir ons nuwe Laerskool Eendekuil.

 

Post a comment