Durbanville spog

 

Durbanville spog

Posted by VLV in Durbanville Tak 11 Mar 2015

Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Durbanville

Datum:  12 Maart 2015

Beriggewer:  Rina du Toit

 

 

durbanville3 (Custom)

Annalien Jonker, Marietta van Maanen, Sarah Groenewald, Ina vd Westhuizen, Rina du Toit en Ester de Bruyn (Voorsitter)

 

 

Durbanville wens almal baie geluk met hulle sukses by Konferensie. Die foto wys n paar van Durbanville se beker wenners en die lede is gereed vir die volgende keer.  Pasop Goodwood!

 

 

Durbanville sê dankie vir n heerlike Konferensie en al die harde werk.

 

durbanville4 (Custom)

Mnr Gerhard Swart het die dames kom toespreek oor hernubare energie. Langs hom is Ina Mulder, Durbanville se saamroeper van Openbare Sake

 

Post a comment

5 × 2 =