Dol Kersversierings

 

Dol Kersversierings

Posted by VLV in Alexandria Tak, News 12 Oct 2017

 

Sirkel: Middelland

Tak: Alexandria

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Annalie Roux

Datum: 11 Oktober 2017

 

“ Crazy Quilt “/Dollaslap Werkswinkel

 

 

 

 

 

 

Die dames het vandag behoorlik mal gegaan met Kerslappies en versierings. Jy begin met n vierkantige stukkie lap en gebruik klein stukkies afvalmateriaal, werk die stukkies dol aanmekaar en siedaar!  Daar is nie reëls nie, jy trek nie los as jy foute maak nie en die kreatiwiteit loop oor! Die eindresultaat is egter ‘n ander storie.

 

 

Jacqui Deacon het die werkswinkel aangebied.

 

 

 

Nadat vele afvallappies aanmekaar gestik is, word die hartjie uitgesny, aanmekaar gewerk en opgestop, Daarna begin die versiering met verskillende borduurstekies, knopies ens

 

Ons kompetisieartikel vir Oktobermaand is n Kersversiering in hartvorm ( 3 x  klein of 1 x  groot)  Die werkswinkel is daarop gemik om die lede te inspireer om deel te neem asook om idees vir die komende Kersseisoen te kry.

 

 

 

 

 

 

 

 

Post a comment

5 × 3 =