Dordrecht VLV leer om te Annie Sloane Verf

 

Dordrecht VLV leer om te Annie Sloane Verf

Posted by VLV in Dordrecht Tak 24 Apr 2015

Sirkel:  Noord Oos Kaap
Tak: Dordrecht
Portefeulje:  Kuns en Handvlyt
Berrigewer:  Marieka Bekker
Datum:  24 April 2015

 

Dames van die VLV tak Dordrecht het Donderdag 23 April ‘n kursus in Annie Sloane verftegnieke by Dienie Steenkamp se Dorpstal op Barkly Oos bygewoon.  Dienie het die dames 6 verskillende tegnieke met ‘Chalk Paint’ geleer en toe kon elkeen ‘n raam maak met die tegnieke van haar keuse.  Dit was ‘n baie lekker dag en almal is begeesterd om die tegnieke by die huis toe te pas.

 

 

Dordrecht Tak Lede saam met Dienkie Steenkamp

Dordrecht Lede saam met Dienkie Steenkamp:  Voor Links na agter: Effie Jonker, Anna van Niekerk, Dienkie Steenkamp, Lida Rossouw, Bertha Rossouw, Lenie Fourie

 

 

Lede van Dordrecht wat die dag bygewoon het

Dordrecht Lede wat die dag bygewoon het:  Effie Jonker, Anna van Niekerk Lenie Fourie  Agter: Lida Rossouw en Bertha Rossouw

Post a comment

5 × 4 =