Diepkloof maak heerlike truffles

 

Diepkloof maak heerlike truffles

Posted by VLV in Diepkloof Tak, News 01 Feb 2018

Sirkel: SWD

Tak: Diepkloof

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Ina van der Veen

Datum: 31 Januarie 2018

 

Tydens ons vergadering het Julia vir ons kom wys hoe om truffles te maak. Sy is die eienaar van ‘n Tuisnywerheid in Grootbrak en sy besit ook ‘n bekende koffiewinkel. Sy is baie kreatief en het met groot passie die demonstrasie aangebied.

 

Na die demonstrasie kon ons almal van die truffels saam met ons koffie geniet.

 

 

Heerlike sjokolade truffles

Post a comment

seventeen + 12 =