Die werksaamhede van KANSA word bespreek

 

Die werksaamhede van KANSA word bespreek

Posted by VLV in News, Vredenburg Tak 24 Jan 2020

Sirkel: Weskus

Tak: Vredenburg

Studierigting: Gesondheid

Beriggewer: Ann Meyer

Datum: 23 Januarie 2020

 

 

 

 

 

 

Van links na regs: Marina Nel – 20jaar, Ann Meyer – 30 jaar, Ronel Laubsher – 30jaar, Annelie Hoogendijk – 35 jaar, Elize Steyn – 40 jaar en Corlene vd Merwe – 15 jaar.

Hierdie lede het almal Kentekens ontvang vir diensjare by die VLV.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sr Elmarie van Zyl, van KANSA, het ons dames kom toespreek oor haar werksaamhede by KANSA.

Hier is die Voorsitter van Vredenburg, Ann Meyer (regs) saam met  Elmarie van Zyl.

 

 

 

 

 

 

 

Lede wat die vergadering bygewoon het.

 

 

Leave a Reply