Die Sout van die Aarde

 

Die Sout van die Aarde

Posted by VLV in Despatch Tak, News 19 Apr 2018

 

Sirkel: Middelland

Tak: Despatch

Studierigting: Landbou en Tuinbou

Beriggewer: Juby Bubb Vermaak

Datum: 19 April 2018

 

.

 

GOD het gesê  julle is die ”  DIE SOUT VAN DIE AARDE”. En gesegdes soos “n sak sout saam opeet” of so seker as wat die see sout is in-die- kol beskrywings van menslike karakters. Die spreker Bennie Bekker van Marina Seesout wat met ons “Die ongelooflike storie van sout ” waarsonder geen mens op aarde kan klaarkom nie ; kom deel het, het dit vir ons moontlik gemaak om meer van dit te hoor en te verstaan.

 

Bennie het vertel dat sout eeue gelede die fondament van die beskawing was en dit was selfs ‘n betaalmiddel. Sout bestaan uit twee dodelike elemente, natrium en chloor en is n lewensnoodsaaklike mineraal vir die mens en sy liggaamswerking. Hy het vertel en alles wat ons wou weet, verduidelik. Dit was regtig baie interessant. Daarna het hy ook aan almal ‘n houertjie met sout as geskenk gegee. Die nuwe houers is rooi en wit en is in die pragtige vorm van ‘n lighuis.

 

Juby Bubb Vermaak, Landbou en Tuinbou Sameroeper, saam met Bennie Bekker.

 

 

 

 

Deel van sy aanbieding.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                  Bennie Bekker van Marina Seesout.

 

 

Post a comment

five × 1 =