Die Plaasmol

 

Die Plaasmol

Posted by VLV in Hopefield Tak 29 Apr 2015

Sirkel: Weskus
Tak: Hopefield
Portefeulje: Openbare Sake
Beriggewer: Elna Slabber
Datum: 29 April 2015

 

DSC07497

Anna Wittstock en haar dogter Christelle geniet die uitstappie saam met die lede.

 

Die tak besoek die Plaasmol van Fransie Rossouw.  Sy het die Toerisme se Grammy toekenning ontvang vir die afdeling “AKTIWITEITE” vir die streek vanaf Melkbos tot Springbok. Sy vertel die lede meer hoe sy begin het, haar inspirasie en entrepreneurskap asook herwinning.

 

 

DSC07493
Fransie Rossouw, eienaar van die Plaasmol. Haar regterhand kelner Reagen en Johanna Turner saamroeper van Openbare Sake.

 

 

DSC07494
Nellie Siebrits, Dianne Hitge, Susan Fouché, Lenie Vermeulen, Joey Heyns en Anna Marais kuier heerlik saam.
 

 

DSC07495
Zelda Baard en Anita Cronjé luister aandagtig na Fransie se vertellings.

 

 

Post a comment

15 − 9 =